Nuusbriewe

Ons gereelde nuusbriewe is gelaai met interessante inligting, lekker spookstories en algemene verduidelikings van die bo-natuurlike. Lekker lees!

Winter 2018

  • PLAASLIKE SPOOKSTORIE-VERTELLING: Sommige bly vir altyd in die Lord Milner Hotel

  • MEER LIG OP ORBS-VERSKYNSELS: Die energiekringe op jou foto’s

  • INTERNASIONALE VERTELLING: Alles nie pluis in die Alaskan Hotel
    Lees die volledige stories hier: https://mailchi.mp/9f34e2faf6c4/winter-2018-nuusbrief

Eerste Kwartaal, 2018

  • PLAASLIKE SPOOKSTORIE-VERTELLING: Charlotte en die Nottingham Road Hotel

  • HULLE IS STEEDS MET ONS: Vyf tekens dat jou geliefde kom inloer het

  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLEING: Jy is nie alleen in Die Whaley Huis
    Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/djJz0n

Augustus 2017

  • MEER LIG OP DIE BOSE GEES: Hy het geen respek vir ander.

  • SA-SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Laaste waagtoertjie van ‘n befaamde ruiter.

  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Geen rus vir die oorspronklike eienaar van Stone’s Public House.
    Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/cX6Bvr 

Mei 2017

Maart 2017

  • MEER LIG OP DEMONE: Hulle kom direk vanaf die onderwêreld

  • SUID-AFRIKAANSE SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Moenie ‘n spook tart nie

  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Meer as net die lewende oornag in die Ballygally Castle Hotel
    Lees die volledige stories hier: http://eepurl.com/cEtMq1  

Februarie 2017

  • MEER LIG OP POLTERSPOKE: Hulle teister, moor en vernietig

  • SUID-AFRIKAANSE SPOOKPLEK GESKIEDENIS: Die wreedaardige gifmoordenares

  • INTERNASIONALE SPOOKVERTELLING: Die wandelende egpaar in die Schweppe Mansion

  • NUWE NAWEEK SPOOK-PROGRAM: Breek weg na die Cullinan/Rayton-omgewing
    Lees meer hier: http://eepurl.com/cAF9vL 

Die Pretoria Spookbus loop weer op 27 Oktober en 17 November (Bespreek nou) deur die donker strate van die Jakarandastad, opsoek na al daardie legendariese stories wat in die stad en sy ou geboue afspeel. Stories van mense wat vanslewe hier gewoon en gewerk het, maar waarvan sommiges vergeet het om te vertrek.
Spookstories. Inligting oor die bonatuurlike. ‘n Multi-media geskiedkundige uitstappie. Foto’s van orbse en ander vreemde verskynsels.

Bespreek nou