SPOOKSTORIEproduksies

Die Pretoria Spookbus loop weer op 6 Julie (Vol Bespreek) en 27 Julie (Bespreek nou) deur die donker strate van die Jakarandastad, opsoek na al daardie legendariese stories wat in die stad en sy ou geboue afspeel. Stories van mense wat vanslewe hier gewoon en gewerk het, maar waarvan sommiges vergeet het om te vertrek. Spookstories. Inligting oor die bonatuurlike. ‘n Multi-media geskiedkundige uitstappie. Foto’s van orbse en ander vreemde verskynsels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

What clients say?

Nullam velit commodo sem, at egestas nulla metus vel imperdiet aptent taciti sociosqu ad litora torquent per conubia nostra mattis nulla eleifend magna, eget dictum urna to lorem gravida quis. Nulla facilisi. Mauris et dictum ante. Praesent rutrum velit eget quam elit dui, congue eu ornare vel, mattis sed eros at mattis ipsum.

Loading…