Bespreek hierdie produksie vir jou venue (teaterrestaurant, hotelvenue, klein teater, ens) Ook van toepassing op gemeenskapsorganisasies, klubs of verenigings wat opsoek is na ‘n unieke fondsinsamelingsprojek. Stuur ‘n epos na spookbus@gmail.com of kontak 076 319 1660.