Entry Thumbnail

TERUG IN TYD (16 Julie 1949)

Suid-Afrika wen sy eerste rugbytoets teen Nieu-Zeeland met 15-11. Die held in die oorwinning was die Springbok Okey Geffin en sy legendariese skop-voet, wat vyf strafskoppe deur die pale geklits het. Dit was destyds ‘n wêreldrekord vir die meeste trefslae in een wedstryd. Okey het sy skopvaardighede destyds as ‘n […]

Posted by