Beleef 'n kultuur-historiese aand van geskiedenis en insig in die bonatuurlike. 'n Aand van storievertellings van aangrypende en ware spookverhale.
Beleef die unieke Pretoria Spookbus-teater-op-wiele-produksie. In Afrikaans. In die Jakarandastad.